Urgh. Please remove that pic Raven. My eyes are hurting after looking at it for 5 seconds.
My contribution:
![]()
Urgh. Please remove that pic Raven. My eyes are hurting after looking at it for 5 seconds.
My contribution:
![]()
Maraai is n groot blou bul fan. Net die ander dag laat sy vir haar tattoos op elke binnebeen sit. Victor Matfield op die een been en Bakkies botha op die ander been. Toe sy vir gatiep raak loop lig sy haar rok op, maak haar bene oop en se: "Kyk hie! Mooi ne? Kan jy raai wie's wie?" Gatiep het die spul so gekyk en toe gese: "Nei, ek wietie so mooi vannie twee ouens oppie kante nie, ma die een innie middel is beslis pieter de villiers!"
rofl faffa
JAN van Brakpan bel die tandarts
"More Dokter, wat kos dit om n tand te trek?"
"Die totale koste sal R2850 wees"
"Blinde blikskottel! Hoekom so duur?"
"Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons eers trek"
"Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip"
"Jong, dit bring n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na R1850"
"En as ons dit sonder verdowing doen?"
"Dit is nie gewone praktyk nie en gaan bitter seer wees maar sal n verdere R280 goedkoper wees"
"Wat van as een van jou trainees die tand trek?"
"Ek kan dan nie professionaliteit waarborg nie maar dit sal die koste verminder na R850"
"Nog beter, hoekom laat ons nie een van jou studente die tand trek nie terwyl die ander studente toekyk as deel van hulle opleiding?"
"Dit sal goed wees vir die studente maar dit kan baie traumaties raak vir die pasient. Sou ons hierdie roete gaan sal ek jou slegs R100 vra"
"Nou praat jy my taal my tjomma!! Kan ons dan n afspraak bevestig vir my skoonma vir Dinsdag 9-uur?"