You should join our great gaming community

Register now
You should subscribe to our free MyGaming newsletter

Conversation Between TBlaar and Wyvern

6 Visitor Messages

  1. Done! Het vir vrou ook gesĂȘ!
  2. Ok hou die eerste oop so lank :P Ek "prebook" julle :P
  3. 25ste of 1ste sal goed wees, hierdie naweek verjaar my peet kind, en die 9de verjaar ek en ons het ander planne. Laat weet as julle iets wil organise, dan maak ek sommer nou plek in ons diary
  4. Ok watter naweek in die volgende 5 weke pas julle? (Vrou word ook geinvite :P)
  5. Hey! Pub se naam is Olive Bistro. Klein plekkie in Church Straat in Durbanville, hulle verkoop craft bier wat lekker is. Hulle pizzas is ook awesome!
  6. Dude, watse pub was dit wat jy gese het ons moet try een keer in durbanville?
Showing Visitor Messages 1 to 6 of 6