So...Gaan ons nog jam vanaand of wat dude?
Lekker dude, sien jou dan
Dit is korrek ja. Julle straf is nog aan vir Dinsdag aand om 20:00.
Yo yo! Match is nog aan vir Dinsdag aand ne?
Yo! Wanneer jam ons 'n BF3 clannie?!