Conversation Between Maplassie and OmegaFenix

20 Visitor Messages

Page 1 of 2 1 2 LastLast
  1. Jip het ook gedink on kan n bier of 4 drink. Maar ek het n awesome deal of Laser eye surgery gekry (£490 vir alby oe) wat op die 14de Aug verval so ek gaan die 10de in vir my oe. Dit eet my hele gamescon budget sommer in een hap op.
  2. ek het so gesien ja, seker omdat jy nog nie op windows 3000 werk nie.

    dude daai het my laat lag........ wonder of dit n troll is en of die dude genuine is
  3. Lol. Cool. Maar ja die doos werk op my tiet spiere.
  4. dis rerig rerig rerig nie ek nie. Maar die ou doen dit nogal goed.
  5. Troll jy my weer? Ek onthou tropic thunder en die nuwe snot kop is amper net so dig.
  6. ek het gister spuitpoep gehad
  7. Gee my Spuit poep....
  8. Dis 2 in my wereld. Dit maak jou PRO in cod
  9. Is pronutro nie een woord nie?
Showing Visitor Messages 1 to 10 of 20
Page 1 of 2 1 2 LastLast