Afrikaanse Mense, hierso...

Is dit net ek of kla die Afrikaanse mense dam baie?
Die draad was veronderstel om vir Afrikaanse mense te wees om oor enige iets te praat.
Nou word daar net gekla.

Tank, jy kan sekerlik iets goeds in vandag sien?
 
ja ek lewe nog :)

en behalwe vir die ding met die geld wat laat is lyk ding sommer baie mooi :)
 
lyk of Australie weer stem dik gemaak het daar.

vroeg laas jaar toe die super 15 eerste bespreek was wou SA en NS minder super rugby he om lokale krag meetings soos ons Kurrie Beker en Nieu Seeland se ITM Beker meer grond te gee, Maar die probleem is Australie het nie so tipe kompetisie nie. sonder super rugby het hulle niks Unie Rugby nie, net Rugby Liga, wat baie swak is in terme van spelers voor berei vir internasionale krag meetings so op die ou einde byt ons weer eens aan die kort end vas want die ARU het nie n idee nie...

so inplaas van minder rugby speel hulle meer...

en dit gaan spelers vroeer moeg maak...

so in ander woorde ek dink dis sommer stront
 
Last edited:
Solank mense nie hul dinge skud nie lyk alles goed. :wtf:
Hahaha, maar jy is lekker skerp vandag!



Het julle mense gesien hoe duur raak die blerrie speletjies? Kry so rukkie terug 'n e-pos oor Dark Souls III, fokken R980 op PS4 en R899 vir die rekenaar. Hulle is van hulle sinne beroof!
 
Last edited:
Dis lekker laf ja, maar solank as wat daar mense is wat bereid is om dit te betaal gaan niks hulle stop nie. :(
 
errr.... what?

xltqs.jpg
 
Back
Top