Wyvern
Khaleesi
minder verveeld, maar ook doodmoeg, voel asof ek besig is om verkoue te kry... my bors voel kinda toe en ek het a dowwe pyn aan die een kant maar tog is ek nie uitasem nie en ek voel kinda koorsig?!
Dit klink nie goed nie! As ek jy is doen binne kort 'n ordentlike checkup met 'n dokter