Thread Killer Mk VI

Status
Not open for further replies.
Are you guys related, or are you just trying to catch up with how many times he can change his avatar in a month? :p

No not related. That would be weird. lol! And I won't change it again for 2 months. Promise. Sorry! And i can't speak for him!:D
 
Sjoh was that useless attorney of mine not upset that i told the ASS about her F-up on not going to court for a matter on friday. she has not spoken to me all day....
 
Hey lady ;)

Goed en jy?

Jeez I have been busy. Now registrations for next semester and SARS. Dammit. What's going on in here?

Dit gaan aan die gang. I have already registered at unisa, need to do the sars thing still.

As for what is going on here, basically vamp and cara is in love and irritating the kak out of everyone. We started a steamgifts giveaway, but you need to be a member of the myg group en ek kon jou nie op steam vind nie :P

Wenzie, dai is haar skuld nie joune nie, so tuffies vir haar!
 
Hahahahaha! Jeez like, Vamp en Cara nogal, heh?

I saw the group-thread, perhaps I should join. Then again, I don't use a PC that much to game, so it would be unfair of me to accept gifts that could be better used somewhere else by somebody else. Still, I'll join and be all sociable and stuff.

(See how much English I am using? It is to prevent InSanity from giving us crap about 'all the Afrikaans in the TK' again.)
 
Hahahaha I don't care about Insanity :P

Well join the group do what I do, I just enter the ones that really matter.

Yay my 1st book has sold on kalahari!
 
ek kani vir die life of me nie my SARS password onthou nie en die hint maak net mooi sin vir my nie. en beste van als ek kanie onthou wat die antoowrde op die verificattion vrae is nie....nou moet ek SARS bel...darn
 
Hahahaha I don't care about Insanity :P

Well join the group do what I do, I just enter the ones that really matter.

Yay my 1st book has sold on kalahari!

Hehe Ja I'll do that. I need to figure out what I want to take next semester tonight. Databases II and Intro to Retail sound nice. 'Nice' as in better than Investor Psychology and Statistics III.
 
Bwahahahaha Wenzie dai is n goor een! Good luck met dai :P
flip ek kanie glo ek het my password hint so kripties gemaak dat ek self nie eers weet wat ek gemeen het nie...
/note to self - kies a makliker password hint met meer details
 
Hahaha wenzie dit suck regtig. Ek moet moed bymekaar skraap en gaan inskryf by sars, as ek dinge reg uit werk kan ek darem n bietjie change terug kry, wat weer n gat stop, een wat soos skokbrekers op n tazz lyk :P

Heh Avenged, I failed econ :P So I just took 4 subjects with econ as a fifth due to rewrite.
 
ek het ook 5 vakke die kwartaal

Family Law - rewrite
Constitutional Law
Entrepreneural law
Law of Succession
Research literacy for Law

ek dink ek mag myself dalk in die voet geskiet het met Constitutional law want dis blykbaar vrek baie leerwerk en moelik om te grasp...
 
Nee wat solank jy nie Aarbeids Reg het nie behoort jy fine te wees. Ek self het hom nooit gehad nie, maar het 2 vriende wat die ding 3 keer moes oordoen :confused::eek:
 
Myne is darem bietjie beter

Administrative management 2
Business management 2
Financial Accounting 1
Human Resources 1
Econ - rewrite :P

Ek het tax gelos vir volgende jaar
 
Hahaha wenzie dit suck regtig. Ek moet moed bymekaar skraap en gaan inskryf by sars, as ek dinge reg uit werk kan ek darem n bietjie change terug kry, wat weer n gat stop, een wat soos skokbrekers op n tazz lyk :P

Heh Avenged, I failed econ :P So I just took 4 subjects with econ as a fifth due to rewrite.

Myne is darem bietjie beter

Administrative management 2
Business management 2
Financial Accounting 1
Human Resources 1
Econ - rewrite :P

Ek het tax gelos vir volgende jaar

Sorry om te hoor lady, Econ is nie baie lekker nie. Een van my vriende het dit gepass, maar net-net, hy se dit was baie moeilik die semester. Ek het al 5 myne gepass, 3 onderskeidings. Weer besig om 5 (van my laaste 10) vakke te kies.
 
Ag jis, dis lekker crap as mens dit met so min mis. Dit het al met my gebeur - ek het 48% vir FAC1601 gescore die eerste keer.

My donner en ek dog ek is maar net stupid. Ek het die eerste keer vir FAC1601 44% gekry, en die tweede is ek deur met 52%, so daai vak is maar Grieks vir my...
 
My donner en ek dog ek is maar net stupid. Ek het die eerste keer vir FAC1601 44% gekry, en die tweede is ek deur met 52%, so daai vak is maar Grieks vir my...

Almal wat hom skryf loop deur. Ek het 56% die tweede keur gekry. Ek hoor mense vat nou UNISA ombudsman toe oor daai vak, volgens mense wat hom laas semester geskryf het.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top