Thread Killer Mk VIII

Status
Not open for further replies.
People make me angrythey look at me while I run like I am mad and laugh at me as they drive past.
 
Drunk post #24: Durbanville has nice views, but apparently there are a lot of snakes that you have to be aware of....

Drunk post #1: daar is helemal te veel baie mooi girls in die Stellenbosch area...

Belangriker vraag is, waar is post #2 - #23?

Na aah ekke willie weetie ;p As dit in stellies begin het en hulle is nou eers in durbanville, gaan hy of n baie lang aand he tot innie kaap of hy gaan baie lekker uitpaas iewers langs die pad :P
 
Wa de moer loop jy rond vanaand he?

Belangriker vraag is, waar is post #2 - #23?

Na aah ekke willie weetie ;p As dit in stellies begin het en hulle is nou eers in durbanville, gaan hy of n baie lang aand he tot innie kaap of hy gaan baie lekker uitpaas iewers langs die pad :P

LOL mense moenie te erg worry nie. Ek kuier Saam die mense van my werk. Ek kuier nou hier by een van hul sê huise hier wat oor kyk oor 'n plaas. Dis awesome. Also; the rest of the posts are because of a typing error. Apparently my fingers get is bigger the more brandewyn I drink...
 
Hahahaha ek hoop nettie jy howf terug te bestuur nie :P passop virrie cops - baie van hulle op dai paie wat jy ry :)

Altho ek kan self nie veel se nie, en voor ek te veel se laat ek die bubbles gaan wegslaap :P
 
Could be worse. You could be in the SAS. People get killed just in training in the SAS because they insist on using live ammunition.

Umn people have been killed during the royal marine training. But I am talking about going to war now. And as for the sas I would love to join their ranks one day :D
 
Hahahaha ek hoop nettie jy howf terug te bestuur nie :P passop virrie cops - baie van hulle op dai paie wat jy ry :)

Altho ek kan self nie veel se nie, en voor ek te veel se laat ek die bubbles gaan wegslaap :P

Nee moenie worry nie. Die kollega het gesê ek slaap oor hierso so ek suip lekker en sal more oggend weer terug ry.
 
Umn people have been killed during the royal marine training. But I am talking about going to war now. And as for the sas I would love to join their ranks one day :D

So you're saying we should say our goodbyes while we still can? :p

Goodbye, Tsar. Nice not knowing you. :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top