oh lol...uhm ok dan weet ek nie waar ek dit gehoor het nie... ek dink die oormoegheid is besig om op te vang met myHahaha nee ek het Orphan Black vir hom gerecommend![]()
Hahaha nee ek het Orphan Black vir hom gerecommend![]()
hkm kyk jy nie tv series op jou tablet nie?
Aanbeveling?
Dankie, my afrikaans is maar sleg deesdae
hey geen afrikaanse persoon praat net afrikaans nie(wel niemand wat ek ken nie) ek tik soos ek praat...Jissus julle Afrikaners likes om julle taal te rape.![]()
lol who approved you?
Afrikaans sucks.
as long as its not with RCS![]()
I'm amazed at how many people (even on this forum) don't understand it.
And I don't think it sucks.