More more. Lekker dag vir boom klim, bring net jou eie boom. Nog n warm dag in putsonderwater wat voorle. Gelukkig le Forza 4 by die huis en wag.....
Printable View
More more. Lekker dag vir boom klim, bring net jou eie boom. Nog n warm dag in putsonderwater wat voorle. Gelukkig le Forza 4 by die huis en wag.....
Sien jy erken at least nou al die naam, het my wat, 2 jaar gevat om jou te oortuig?
Ag sjuut jy. Lekker naweek gehad? Ek het net Forza 4 gespeel. PC? Wat is n pc, wat maak mens daarmee? Het nie n clue nie maar xbox rules ok!?
Nee wat nisk eintlik nie, ek eht Crysis 2 Uiteindelik Klaar gemaak en is nou besig met Homefront op PS3
Ek sit met n horde games en ek speel net Forza maar sal volgende week BF3 speel en dan MW3. Op die PC natuurlik. Ander titels sal seker maar op x-doos wees (Batman, ens.)
lol het dieselle probleem Jack besig met C&C 4....
Wens eintlik net games wil weer fun raak. Als is so flippen boring deesdae. Forza is die beste racing game maar aan die einde van die dag wens ek net iets rerig awesoem wil uitkom.
Greetings Gents
Wow, Today has been rougher then a typical Monday...
1 day closer to Friday Gents. Its OC time....