Dis gn maandag want maandag is n kaka dag en vandag is awesoem!
Printable View
Dis gn maandag want maandag is n kaka dag en vandag is awesoem!
ja ja whatever....
Yet another week, at least we are getting closer to the end of the year :/
Ja wat, ek kla nie meer oor n Maandag want ek is awesoem!
Hello almal :)
Naand !
Dog jy is terug toekoms toe, of soos die terme normaalweg gebruik word, back to the future
So wie speel wat?
Ek is amper klaar met Halo 4, dis definitief n rede om n Xbox 360 te koop as jy nog nie een het nie
Probably going to get Black Ops 2...I know I know
Halo 4 that good? Better than Reach?
Haha just do it, check net jou mouse settings want goeie bliksem mens moet rondspeel sodat jy nie potplante skiet nie.
Playing: Borderlands 2, Dota 2, GT5, Forza Horizon, GOW(trilogy), Torchlight 2, MOH(still must try this have the game tho), BLOPS 2, GW2, BF3
Te veel donnerse games teen die spoed sal ek almal gespeel he by vlgde jaar