Ai dude.. :( Ek blameer die ANC, al is ons in die Wes-Kaap. Jy itch now al seker iets verskrikliks vir daai lyn..
Printable View
WBH RRRRRRRRRRRRRRRRRR4C3 wat speel jy nowadays?
Uhmm niks nie Bossy no net atm and pc still in for repairs. Hoe druk die nommer? Maybe playing the fool.
Julle dudes weet dis nie mooi om mense in 'n gesprek te ignoreer nie, ne?
:D
Hehe gaan k mnr. Amper ingesettle....
As ek jou weer in Afghanistan op COD4MW sien het ek n paar toks wat ek wil dra met jou naam op. Wil oor jou body draf met daai R4C3T0KS wanneer jy op die grond lê en jou los soos n cheetah! RaaaaaaaaaaaaaaaaooooooooooooR