Naand almal. Lekker slaap :D
Printable View
Naand almal. Lekker slaap :D
Goeie more almal what die laaste week gebeur ons inet was af?
Hi Weasley,
Ek was nie hier nie...
Enige iemand anders wat Riaan sal speel? Net vir vandag?
lol k cool mcguywer
Middag almal?
Is hierdie garing geblok?
Of is dit Afrikaans wat die voorum inkruip?
wat? waarvan praat jy Agnus?
Afrikaans word nou selfs in TK gepraat...
In die rugby garing....
ooo ek sien
/stap en gaan maak koffie...
/drink koffie