Baie mense het daai fout gemaak, jy is te minste nie alleen, ek weet van n paar vriende wat ook nie die dag af gevat het nie.
Kak, ek kort nou n afrikaanse spel toetser.lol
Printable View
lol afrikaans is gay !
/hardloop vir die veilige huiwels... die huiwels fantasies :D
Hallo. My naam is Pieter, en ekke is Afrikaans. Kry my jammer. lol.
Ja wel...
dis maar lekker vervelig vandag
Veral sonder internasionale internet. Seacom fail
ek is ook afrikaans,toe bad dir my :( inelgeval ek sou nie se' afrikaans is gay nie dalk n' bietjie boring
Ek sou nooit sê Afrikaans is boring nie. Engels is seker die taal wat die minste eie verbeelding toepas van AL die ander tale. Byvoorbeeld, watter woord in die Engelse taal vergelyk met "bliksem"??
geen taal vergelyk met afrikaans nie
die taal praat so lekker :)
Nee Afrikaans is sal nie dood gaan nie. Ek kan nie dink dat ons taal dood gaan nie.
Ek sal maar net aanhou Afrikaans praat! Dis so eenvouding...