Dan is pacman jou vyand
Printable View
Dan is pacman jou vyand
mense mense meeeense....het die bloues darem nie saterdag n mooi game gespeel nie?
met opset...dit was alles beplan... nou gaan dit ons in die stormers wees in die finaal en dit beteken die super 14 cup bly by die "ford"
ja nee, dit gaan een nael byter wees die finaal. stormers vs. bulls.
7-12 bulls se guns.
Well vir een hoop ek die stormers gan wen!
Die bulls het laas gewen omdat hulle na die 80M merk hulle punt gekry het !!
Manne ek is moeg.
Ja dit was lang dag.
Bulle sal seker met meer as dit wen...
goeie more aan almal hier
More, maar wat is so goed daaraan? :p