Dis lekker kak, dis wat dit is. 1984 Toyota Corolla 1.6 Automatic. Ek sal hom nooit weer sien nie ...
Printable View
Dis lekker kak, dis wat dit is. 1984 Toyota Corolla 1.6 Automatic. Ek sal hom nooit weer sien nie ...
Jammer om te hoor.
dis n kak een daai.
regtig
hoe is julle dag so ver?
heel ok. so paar minute gelede van die gym af gekom.
my been spiere haat my op die stadium
Gym. ??? werk jy nie ?
student...
Nadat my kar gister gesteel is het ek besluit om 'n biejtie te kuier gisteraand, dinge het so bietjie hand uit geruk en ek het eers half 5 vanoggend in die bed geklim. Nou sit ek hier by die werk soos 'n zombie, ek wens die dag kan verbygaan, ek wil slaap ...
ek ken daai gevoel..... try sterk koffffffiiieeeee