More tjoppas
Printable View
More tjoppas
more...
voel nie te wel vandag nie.
blerrie keel seer
Rooi Strikkie Griep ?
gelukkig nie, sommer net mangel ontsteeking...
ouch... man
Middag. Hoe was die oggend?
kak besig en self
Nee dam nie meer so besig nie.
Klink of jy in IT is?
Inderdaad....meeste van ons dink ek is hier in IT. en u self?
Yip. Ek dink ook so.
Nee self in IT.
Sukkel nou paar dae met Dlink wat nie reg wil konnekt nie.
Hy kom nou reg, so die dag gaan beter...