More,
Gaan dit goed?
Printable View
More,
Gaan dit goed?
dit gaan blerrie goed vanoggend! my sel foon is uit eindelik terug van mtn af vir lcd herstel werk!
nou nog net vir die kruis doos dan is alles fine :)
More more. Gaan goed met almal?
Lekker lekker, die son is weer uit en die sokker amper hier.
aaaa huis toe gaan tyd mense, tot more
julle die koue is op ons
En daar is nog oppad, die winter is hier...damnit
Ja,nee kan voel dit is nou hier.
"Feel it, it's here", dis nou die winter waarvan ek praat.
Vanaand Margate toe!