Val Val Val!
Printable View
Val Val Val!
Ek is verveeld.....
ek wag :(
more of woensdag kom my 460's eers hier uit :(
Dis nou heel welkom toe ek op die afkom.
Ek wens ek kan verlof in sit en vir my `n HD televisie skerm nader trek en
onder my kombers muf en speel tot ek om val. Die jaar is al amper in sy glorie in...
Ek wens ek kan net vir 48hr laak by die huis sit in SC2 speel. Dit sou uber-briljant wees!
Aitog-karamba-weskus
Liewe Hemel, vir 'n oomblik toe ek al die hoog-Afrikaanse woorde lees toe verander die forum in 'n KykNet special vir 'n rukkie. Dit was nogals snaaks.
ja wel.
ek hou daar van om in my taal te kan tik.
die engels die hele tyd raak flippen vervelig man
Nee mens kan tog so lekker met Afrikaanse woorde speel.
Ek moet sĂȘ deesdae probeer ek al hoe meer suiwer Afrikaans praat.
En net Engels as ek Engels praat.
Hoe voel julle daaroor?
Ek sukkle my gat af daarmee ek bly my Engels en afrikaans meng.
Ja nee, ek stem saam met jou. Ons is immers Afrikaners en as ons nie die taal aan die lewe hou nie, wie gaan? Ek is ook gatvol om die heeltyd in Engels te kommunikeer.