so ou tyds soos wat dit klink moet ons, ons taal suiwer hou.
Printable View
so ou tyds soos wat dit klink moet ons, ons taal suiwer hou.
Inderdaad. Suiwer Afrikaans gly so lekker van die tong af :p
Hierdie verkoue is nou lekker kak
dis altyd maar kak om siek te wees
Yippeee
Dis Vrydag.
Hoe lyk julle naweek planne?
Myne lyk sommer beter omdat die bokke nie speel nie.
Uitstekend, tot die weer lyk of dit gaan saamspeel, maak my lus vir 'n braai.
ek het al klaar n bring en braai gereel :)
so lank die weer saam speel dan werk alles mooi uit :)
Afrikaans is dood.
En daai mense snuif gom. Meer mense in SA kan afrikaans praat as engels. Kyk nou vir BaasTed. Die ou kan sweerlik beter afrikaans as engels praat want gn mens kan sy ingels verstaan...