lol @ JackBauer
Dis nogals waar. Wel, ek sal sorg dat my kinders eendag Afrikaans ken. Ek sal baklei laat hulle in Afrikaans onderrig word!
Printable View
lol @ JackBauer
Dis nogals waar. Wel, ek sal sorg dat my kinders eendag Afrikaans ken. Ek sal baklei laat hulle in Afrikaans onderrig word!
Goeie middag almal.Die tyd wil net nie verby gaan nie....
ek het so lekker rondte griep gekry...
hoe pret...
More almal,hoe gaan dit?Dis VRYDAG!!!!!
Dus die beste dag vna die week
Vrydag!!! Jipeeeee!
Take 2 het gese mass effect 2 sal vandag beskikbaar wees teen R85. Hulle het my 'n rat voor die oe gedraai :/ Nou is daar 'n ernstige moontlikheid dat ek die naweek sal moet sosiaal verkeer :0
http://www.take2.co.za/games-ea-clas...m-7428328.html
ja nee fok! as jy nog nie gekoop het nie DOEN DIT NOU!
More more. Maandag :(
ja blou maandag :(