Wereld van Oorloghandwerk
Printable View
Wereld van Oorloghandwerk
dans dans revolusie
WOEDE
Oorlogshammer 40,000 Ruimte Mariene
Oorlog Donderweer
Die Ouderling Boekrolle V:Skyrim
Dink nie daar is n afrikaanse woord vir skyrim nie :P
Motordiefstal V
Roes
Grenslande 2
Die binding van Isak
Slapende Honde
Suid Park: Die Stok van Waarheid
Vermoor: Siel Verdagte
VAL: Vinniger As Lig
Papiere, asseblief
Toestand van verval
Broers - 'n verhaal van twee seuns
fok ek kan dit HEELDAG doen :D
Ek geniet hierdie net so baie. Kan eintlik my hele Steam lys deurgaan en alles vertaal en kyk wat gebeur.
So snaaks soos wat hierdie is, dink ek 'n meer ware vertaling behoort te wees: Regverdige Oorsaak 3
Nog 'n paar:
Uitbrand Paradys
StOF Tydren
Huiswêreld: Woestyne van Kharak
Vreemdewêreld: Nuut en Smaaklik
Die Wolf Tussen Ons
Klipsmit 2014
Die Hekser 3: Die Wilde Jag
Tyd van Ryke
Roeping van Juarez: Geweergooier
Metaal Rat Solied: Die Skim Pyn
Ek het nog een in my pos ingesit... "Metaal Rat Solied: Die Skim Pyn" :D
WYSIGING 1: Ons moet eintlik 'n lys begin en dit alles daar saamstel... Sal vir 'n vermaaklike tyd sorg!
WYSIGING 2: Kan ook die souties hier 'n kans gee om te raai watter speletjie se naam ons vertaal het na Afrikaans.
Nog so een of twee:
Kykhonde
Sluipmoordenaar se Geloof
Oorlogsveld Harde Lyn
Dief
Donkersyers
Valuit 4
Skeurweg Ongevou
Pynstiller
Aap Eiland
Lewe is Vreemd
WYSIGING: Ek dink dit klink soos 'n knap plan om 'n omvattende lys saam te stel en dan die souties te laat raai watter speletjies se name dit is.