Jip die dat al die engelse mense deesdae afrikaanse vanne het en die afrikaanse mense engelse vanne....
Printable View
Jip die dat al die engelse mense deesdae afrikaanse vanne het en die afrikaanse mense engelse vanne....
Ek is een van die afrikaanse mense met 'n engelse van ;)
Ek ook - wel soortvan in elkgeval
So ek's gelukkig, my engrish is baie mooi :p
Ja, dis baie hokken pragtig! :)
En ek kyk op na die berge.......... warrievok!!! Dis gesteel! :'(
Jipie, Afrikaans is vir die wen!!!
rofl @ hierdie forum thread/tema
net as jy engrish praat mag jy inkom ;)
Hallo almal
Hoe gaan dit nog?
Lyk my dit gaan nie goed met julle nie.
Of is geen nuus/goeie nuus?
geen nuus = goeie nuus
Almal is net baie besig. Hoe gaan dit met jou ponie? Dit is jy wat die ponie gekry het ne?
Wat?!
Nope, praat jy met my?
ja jy Mcguywer ek praat met jou. so het jy nie 'n ponie gekry nie? flip eks dan heel baie deurmekaar....
ekt eendag op vleisbook gepraat van 'n ponie maar ek dink nie jy het dit gesien nie...
oh dan is dit jy.... jy het gese julle kry a ponie. so was dit a groot vet leuen?
lol... Dit was "Guess the Quote". Iemand het dit in Army Wives gese... Toe praat ons daaroor in my status... :)
oh nou sien ek loool
Ek dink nie dit sal werk as ek 'n ponie kry nie. Ekt deesdae 'n baie manly man image....
Maar goeie geheue!
lol - manly man image
Wats fout daarmee?
Vir die eerste keer in 'n lang tyd chat ek eintlik lekker op die forums.
Ag nee Woensdag.
Waarheen is jy nou?
eks jammer ek moe ongelukkig werk -ek moet a hele kantoor run....
Dit lyk vir my of jy nogal besig is.
In watse bedryf is jy?
in die law beryf....
Mmm... Baie papier werk!
Tyd om hierdie ou koei uit die sloot uit te grawe. :p Wat is Afrikaans so skaars deesdae?
geen idee nie. raak kak om die heel tyd in engels te tik.
Jammer om so bietjie random te wees, maar ek's ook afrikaans ^^
ek is maplassie.
Afrikaans, en trots!
Hier is meer afrikaners as wat ek gedink het, miskien moet die hele forum sommer afrikaans wees :D
myspeel.co.za
So wat sê julle mense? Hoe is/was die naweek?
Lekker kak, soos gewoonlik. Dis nie lekker om elke naweek te werk nie. :( Ten minste is ek volgende week vir 4 dae af ...
Ag wat dis hoe die retail lewe werk. Ek gan party asof die volgende dag nooit gan kom nie. :p Dis Vrydag my bday so ek is af van Donderdag tot Saterdag sodat ek behoorlik kan party en weer kan herstel ook.
Ai hoor! Ek kan myself partykeer oor die kop slaan met 'n stomp voorwerp! Hoekom het ek nie die dag af gevat nie? :mad: Maar nou ja, nou sit ek maar by werk. Gaan 'n onproduktiewe dag wees vir my, dis verseker!
N.S. Ek is ook Afrikaans! :D