Baie mense het daai fout gemaak, jy is te minste nie alleen, ek weet van n paar vriende wat ook nie die dag af gevat het nie.
Kak, ek kort nou n afrikaanse spel toetser.lol
Printable View
lol afrikaans is gay !
/hardloop vir die veilige huiwels... die huiwels fantasies :D
Hallo. My naam is Pieter, en ekke is Afrikaans. Kry my jammer. lol.
Ja wel...
dis maar lekker vervelig vandag
Veral sonder internasionale internet. Seacom fail
ek is ook afrikaans,toe bad dir my :( inelgeval ek sou nie se' afrikaans is gay nie dalk n' bietjie boring
Ek sou nooit sê Afrikaans is boring nie. Engels is seker die taal wat die minste eie verbeelding toepas van AL die ander tale. Byvoorbeeld, watter woord in die Engelse taal vergelyk met "bliksem"??
geen taal vergelyk met afrikaans nie
die taal praat so lekker :)
Nee Afrikaans is sal nie dood gaan nie. Ek kan nie dink dat ons taal dood gaan nie.
Ek sal maar net aanhou Afrikaans praat! Dis so eenvouding...
lmga Afrikaans bly lekker taal...Wat van 'n lekker dop en chop
julle is reg afrikaans vir altyd :)
Was ek so lank weg dat ek hierdie hele thread gemis het :O
Soos met alle goeie Afrikaanse dinge het jy tien teen een net jou oë geknip en toe's dit amper weg :D
Enige Afrikaanse grappies?
ek sal so bietjie in my e-pos bus gaan rond grou. het so paar daar.
My punte in Afrikaans mag dalk verbeter die kwartaal a.g.v hierdie plekkie!
Quote:
Jannie kom van die skool af en sy vinger kan nie buig nie.
Oupa sien die lot en vra: "En toe Jannie, as jou vinger nou so styf
staan?"
"Nee, Oupa," sê hy, "ons was in die chemieklas en die konkoksie wat ons
gemeng het, het op my vinger gekom. Nou sal dit 24 uur neem om uit my
sisteem te kom.
"Jannie dink jy jy sal dit weer kan doen, ek meen om die konkoksie te
meng?"
"Ja, sekerlik Oupa, hoekom?"
"Nou Janne-man, bring vir my 'n bietjie daarvan en ek gee jou R20-00."
Volgende dag kom Jannie weer van die skool af met sy konkoksie en gee
vir
Oupa.
Die volgende môre sê Oupa: "Hier Jannie, soos ek belowe het."
Jannie maak die koevert oop ... maar daar is R40-00 in.
"Nee, Oupa, hier is 'n fout. Hier is meer as R20-00!"
"Nee wat Jannie, dit is reg. Ouma het ook so 'n ou bydraetjie gemaak."
Quote:
Oom Koos van die Oos Transvaal besit sy plasie nou al vir donkie jare.
Skuins agter die bloekoms het hy destyds vir sy kinders die plaasdam in
'n swembad omskep en goed ingerig met piekniek tafels, braai geriewe en
vrugte bome.
Een aand, so skemer se tyd besluit Oom Koos, in sy eensaamheid om
bietjie daar by die dam te gaan sit. Hy neem toe ook 'n emmer saam om
'n paar van die vrugte terug te neem huis toe.
Soos wat hy aangestap kom, hoor hy vrolike stemme gesels en giggel. Hy
val plat agter 'n bos en loer deur die takke om te sien wat aangaan.
Tot sy swak hart beleef hy 'n groep kaal meisies wat in die dam swem.
Hy staan toe op en stap nader om die meisies te laat weet hulle betree
eintlik 'n ander man se eiendom. Toe hulle hom sien, sak hulle almal
laer af, sodat die water die nodige toemaak.
Een van die meisies skreeu benoud op die oom: "Ons klim nie uit voor
oom nie weggaan nie!"
"Nee, nee, bedaar niggie, ek is nie hier om te kyk hoe die spulletjie
van julle kaalgat swem nie....." Hy hou die emmer omhoog en se: "Ek is
net gou hier om die krokodille kos te gee....."
so paar gevind
Ek het hulle nog nie gehoor nie!
Dankie Tank....
Eks nou nogals lus vir lekker Afrikaans praat.
Wie is saam?
Maaitjie vir 'n praaitjie?
Maaitjie vir 'n praaitjie?
Ek is so gewoond om Engels op forums te praat...voel skoon snaaks om in afrikaans te tik.
dit is nogals n probleem ja.
luister so bietjie hier :)
http://www.ofm.co.za/viewdjblog.asp?id=2457
Sal bietjie luister.
Hoe is OFM?
Vang julle Jakaranda op? Ek meen op radio?
Ja mens moet meer Afrikaans praat/tik.
Ek Skype so ek tik dam redelik in Afrikaans. Maar mens moet meer op die web in Afrikaans praat.
Nee ons kry nie Jakaranda hier nie. net deur DSTV.
Ek sien. Dis nogals jammer.
Ek luister nou na ou Malema.
Nogal snaaks.
Jakaranda doen ook sulke goed...
ding is hulle het nie altyd nie, hulle reels vir sulke tipe goed was maar streng
Ja dis waar. Maar hulle het nou heeltemal mal gegaan.
Het julle gehoor van die clip op die ou Clips?
Die ou wat DStv bel en sy ID nommer intik plaas van se?
Praat gister met ander ou, hy se ons moet nou die Stormers uit die semi's kry wanneer nou kans het. So ons moet dalk met A span gaan en hulle oor donder op Nuweland, dan hulle keer om die semi's te maak. Dan speel ons Aus/NZ span op Soweto. En die Final ook op Soweto. Stormers is ons enigeste groot kompetisie die seisoen.
Wat dink julle?
Sjoe lekker klets die manne hier...nee hou die stormers waar hulle is..ons kort 2 spanne in die semi's. Ja hulle is dalk ons enigste kompetisie...maar ons sal hulle kan vat in die finaal...as die ons die BULLE is
Yip, die ons is Bulle.
Sal jy na Soweto gaan?
Ek sien dit so...onthou jy die ellispark vastrap?
Ek se ons almal gaan,,ruk al die stoele uit en vo..... skies en breuk die plek af.
Hulle sal nooit ooit weer dat ons daar speel nie. :-)
Nee dit gaan ons niks help nie.
IMHO is daar baie ander staduims waar ons kon gaan speel het....ellis park..die valke se velde ens
Maar Ellis Park is mos 2010 stadium.
Liewer op Witbank as op Orlando stadium?
ok eerlik hoeveel mense sal regtig soentoe ry.. ?
Ja dis wat my ook laat wonder.
Dis so 80km van my huis af.
Die Fort is so 9km.
Mens kan dam van SuperSport Park ook met busse ry maar dis nog steeds ver.
Aan die anderkant, ek dink nie dit sal ooit weer gebeur nie. Dis uiters min dat so iets gebeur.
Ja dit gaan...kom ons wees reelalisties ons gaan n tuis finaal he,,,ek dan gaan hulle weer wil he dit moet daar wees