Ja dis ook seker waar.
Sal jy gaan as dit finaal is?
Enige idee wat kaartjie pryse is?
Printable View
Ja dis ook seker waar.
Sal jy gaan as dit finaal is?
Enige idee wat kaartjie pryse is?
nie n idee nie
Goeie dag mense
dag se
dank fok dis vrydag!
sulke bek kort jam
hang af watter tipe jam
Hoor hoor!
Middag almal.
Nogals warm dag vandag. Wel in Pretoria.
vok na die mis vanoggend....
die rugby die naweek was blerrie mooi gewees :)
Ek is nou so gerook soos 'n spook :p
Dan is pacman jou vyand
mense mense meeeense....het die bloues darem nie saterdag n mooi game gespeel nie?
met opset...dit was alles beplan... nou gaan dit ons in die stormers wees in die finaal en dit beteken die super 14 cup bly by die "ford"
ja nee, dit gaan een nael byter wees die finaal. stormers vs. bulls.
7-12 bulls se guns.
Well vir een hoop ek die stormers gan wen!
Die bulls het laas gewen omdat hulle na die 80M merk hulle punt gekry het !!
Manne ek is moeg.
Ja dit was lang dag.
Bulle sal seker met meer as dit wen...
goeie more aan almal hier
More, maar wat is so goed daaraan? :p
koffie...kooooooofffffiiieeeee
bleddie moeg en dis nou eers dinsdag...die gaan n baaaaaaie lang week wees of wat dink julle ouens
Ek stem saam. Kan nie glo dis nou eers Dinsdag. En dan moet ek nou die lekker ou Ben Schoeman aanvat...
aggg dis lekker ...ek ry daai pad elke dag
na n baaaie lang dag is ekke uit, geniet dit boys
Tot siens.
Jy ry dam vroeg genoeg.
Ek gaan toe mos die ander dag inkopies doen in Pretoria. Toe ek uit
die winkels kom is die spietkop besig om 'n kaartjie te skryf.
Ek stap toe maar na hom en sê, "Ag kom nou meneer... kan jy nie 'n man
'n kans gee nie? Ek kom nie veel stad toe nie en nou wraggies dit..."
Maar hy is 'n steengesig en bly net skryf.
Toe noem ek hom 'n pampoenkop met die genade van 'n aasvoël.
Hy ignoreer my soos ek 'n stopstraat ignoreer en begin 'n tweede
kaartjie skryf vir die bande waarvan die ryvlak nie meer so lekker is
nie.
Toe noem ek hom 'n idioot wat op die strate rondlê met niks beter om
te doen nie - en boonop daarvoor betaal word.
Hy staar koud na my en begin 'n derde kaartjie skryf. Vir die krakie
in die voorruit.
Dit het vir minstens twintig minute aangegaan.
Hoe meer ek skel, hoe meer kaartjies skryf hy.
"Vetgat! Boepens!" en vele meer het sy nek en gesig na 'n diep
skakering van pers laat verander terwyl sy bloeddruk die hoogte
ingeskiet het en hy net meer kaartjies geskryf het.
Eindelik daag die bus op ………en toe klim ek op die bus en ry huistoe.
Ek het geweet vandag gaan 'n kak dag wees toe ek vra wat is so goed aan die more. My fokken kar is so klein rukkie gesteel. :mad: :mad: :( Dis die kakste ding wat kon gebeur het, het nie versekering nie. Die kar was nog nie op my naam nie, ek het hom by my ouma wat Januarie oorlede is geërf en die boedel is nog nie afgehandel nie so die kar was op niemand se naam nie ...
Ag nee dit kan nie lekker wees nie!
Wats kar was dit?
Dis lekker kak, dis wat dit is. 1984 Toyota Corolla 1.6 Automatic. Ek sal hom nooit weer sien nie ...
Jammer om te hoor.
dis n kak een daai.
regtig
hoe is julle dag so ver?
heel ok. so paar minute gelede van die gym af gekom.
my been spiere haat my op die stadium
Gym. ??? werk jy nie ?
student...
Nadat my kar gister gesteel is het ek besluit om 'n biejtie te kuier gisteraand, dinge het so bietjie hand uit geruk en ek het eers half 5 vanoggend in die bed geklim. Nou sit ek hier by die werk soos 'n zombie, ek wens die dag kan verbygaan, ek wil slaap ...
ek ken daai gevoel..... try sterk koffffffiiieeeee