Ag nee jissie. Net toe ek dink ek kom terug na die forum toe. Sies man!Quote:
stutter soos spuitskuit
Printable View
Ag nee jissie. Net toe ek dink ek kom terug na die forum toe. Sies man!Quote:
stutter soos spuitskuit
Nee nee nee nee Jack. Why AMD? Why?
AMD is altyd awesoem! Elke 2de poepol het n i5/i7 (including me) so dis tyd vir die Darkside.
Nee jyt dit verkeerd. Ek was 'n moerse AMD fanboy...Tot ek my 965 vervang het met 'n 2600k. Toe gaan ek na die Jedi's toe.
Race gaan lees die Benches. Dit is nie.
Ek was al die jare n AMD man, maar dit gaan baie vat om my weg van my i7 2600K af te kry.