:mad: ek gaan iemand se dog tags kom haal!
Printable View
Gaan daai muis ding try en paar dog tags bietjie afhaal
Ek het nie gese Bully is beter as i5/i7, ek se ek is gatvol vir Intel wat elke paar maande n ander socket het. Niemand gaan deur meer cpu's en mobo's in n jaar as ek. Nie langer as 1 maand (partykeer change ek 3 keer in n maand my hele pc) het ek dieselfde goed.
Tyd net vir n change. More kom my 8120, 990fx gigabyte en 8gb Geil 2133mhz.
Maar hoekom kak jou goed so baie dat jy moet change?
Want dis AMD...En onthou Plassie vir Jack is 24uur 'n hele series.
If I see "You were disconnected from EA online" once more tonight I am going to fucking smash someone at EA's face in.