LOL and Dota2 is for noobs.....
Printable View
LOL and Dota2 is for noobs.....
Race jy is seker een van daardie mense wat se die game is kak want jy kanie 4 knoppies gebruik nie. Dit maak jou brein seer.
Julle moet pasop, ek ken n paar mense wat Dota2 en LOL speel wat gat skop in BF3. SkyRambo is een van hulle...
Yskas, ek kan my net verbeel hoe jy daar sit en LoL speel soos 'n regte noob.
Ek se jou ek is soos die ou. En BTW regte noobs doen nie die awesome goed wat ek doen nie.
http://www.youtube.com/watch?v=ON-6vYobie4
Race ek was Gold gewees in SC2 toe ek dit nog gespeel het.
Nice Yskas :P
Had some great games with you SS okes last night... very wp :) nice squad work.
Yes Monkey, was fun. All that missed was a bit of voice comms with you and the rest of the squad. We ruled them on Damavand.