Ai Xero...that's why you're not allowed to compete in the comps. J2G dude! :D
Ai Xero...that's why you're not allowed to compete in the comps. J2G dude! :D
Ah, Battlefield: Internet discussion 60598
Blah blah blah
cranky en clown julle weet mos alles, en net julle is ALTYD reg, pffft (wat ook al)
Die punt bly staan, die ding was vinnag bymekaargegooi, en net sekere mense was gese daarvan. (wonder hoekom? klomp bang gatte)
en dis heel maklik om uit te vind wie die beste is, nader elke "clan" en se hulle moet hulle top 2 spelers nomineer en van daaraf het jy sommer vinnag die beste span wat Suid Afrika kan verteenwoordig.
As jy nie Afrikaans verstaan, tawwe bollie. As jy nie Ingels verstaan, tough shit. As jy $%#^#$ verstaan, check the worry in my oog.