You really didn't have to apologise, but flying high five for it anyway.
Printable View
You really didn't have to apologise, but flying high five for it anyway.
En jy weet dit
Plas wil nou nie jou bubble bars nie maaaaaaar......
http://mybroadband.co.za/news/teleco...-pretoria.html
Jou gese jy moet uit die projects trek maar jy wil nie luister nie.
Jir ek kan nie werk as ek nie slaap nie ou so ek sal eers more aand speel. Jy gaan seker weer prestige 9 000 000 wees as ek begin speel.
EK wens ou ek is super zombie, vanmore 3 uur eers gaan slaap, te veel DayZ, 5:30 opgestaan. Sit met 2 blikke mega monster agter die rug en about my 5de koppie koffie van 6 uur af
Am I just an uber noob for never setting FOV or ANY detail setting in the config file.....? :(