Julle... Julle almal.... Julle almal is net siek rerig ge*** in die kop... Hoe moet ek vanaand slaap ? Huh? As dit ni tsar en sy sexy stripper lyf is ni dan is dit di kak.... Ag nee sies man skaam jou james! Kry sommer n hemerroid ja ek het dit gese... Ek is seker n spambot gaan n "natural cure for hemerroid" thread begin. Its waarvoor hulle goed is.

