Originally Posted by
Wyvern
Race eks nie n tipiese girl nie :P
Ek koop nie alles wat ek sien nie, en ookie onnodig nie. Ek kry net wat ek soek, en ek HAAT malls :P I don't do the strolling around aimlessly. I go in get what I want and leave. It took me 5 years to buy tekkies :P