sure, why not. miskien sal hulle nou bietjie meer praatsaam wees :p
Printable View
Hahahaha Malice ok ek maak so :D
More more more
ello Wenzie!
Het jy al iets gehoor van die dok af?
nope ek wag nou nog vir die verslag.... het hom mos klaar betaal so hkm moet hy nou haastig wees :rolleyes:
bwahahaha tipiese dokter! Wel ek sou se as hy nie haastig is nie kan dit nie so erg wees nie!
Morning people.
/greets the late slackers. :D
nee hyt gese ek het a ernstige besering maar nie die tipe waaraan hulle opereer nie. hulle opereer net met die besering op professionele atlete. ek mag basies geen sport befoefen vir die res van die jaar wat vereis dat ek moet hardloop of spring nie of enegie draai bewegings met my enkel. en ek moet vir physio gaan. maar ek sal weer daarvoor gaan sodra ek al die drs en studie stuff betaal het.