Jip gaan goed hier, challenging maar fun
Printable View
jissie dis lekker! ek moet tot 5pm werk :(
ok lat ek kyk hoe my after hours calendar lyk dan sal ek jou laat weet. anders as ek vas draai sal ek dit maar saterdag op tel by Wyv voor ek gaan sui... ek bedoel kuier by my vriende in bellville :rolleyes:
- - - Updated - - -
I always miss you brohan
Haha ok wel ek kan jou 5pm êrens ontmoet dan kan jy gou saam na my huis toe dan copy ons in Bellville dalk vir 'n bier ;)
Nou ja laat weet net waar dan sien ek jou so net na 5 as jy van die werk afkom
Ok laat weet my