oh ok cool. ek het die naweek my alie afgesukkel om a image wat ek in Photopaint/photoviewer of wat ookal wou edit om dit te kan use in corel draw.... dit wil nie die pic terug vat corel toe nie. ek moet dit letterlik copy en dan gaan paste... ek wou my eie Wenzdayz BF4 dogtags maak deur my pic op a dog tag te laat "engrave"
mens kry tutorials vir als behalwe hoe om freakin engraving en etchings op staal te maak....

