Is jy ook GATVOL vir jou ADSL diens wat nie werk nie en moeg vir die GROOT KORPORATIEWE GOGGAS se swak diens?
HIER IS DIE OPLOSSING:
Ons bied hoë kwaliteit UNCAPPED INTERNET wat vanaf torings uitgesaai word. (Geen kabeldiefstal of Telkom-kopsere meer nie.)
Jy ontvang dit met 'n klein skotteltjie wat ons by jou huis of besigheid intstalleer.
UNCAPPED INTERNET vanaf R499 per maand. (Geen ander verskuilde maandelikse kostes nie...)
2mbps UNCAPPED teen R499pm
6mbps UNCAPPED teen R899pm (****BESTE DEAL****)
8mbps UNCAPPED teen R1199pm
10mbps UNCAPPED teen R1499pm
(Geen throttle, "maximum usage thresholds", of "Fair Use Policy" nie. JY GEBRUIK SOVEEL JY WIL en ons sal jou nooit penaliseer, throttle of afsny nie!) Verskillende spoedopsies vir huise, besighede en korporatiewe kliënte is beskikbaar op aanvraag.
Aanvanklike aansluitingskoste is R2500 +BTW eenmalig.
Ons installeer 'n skotteltjie, ontvangstoestel en WIFI router by jou huis of besigheid.
Kanselleer jou DSTV en stream Netflix, Showmax ens.
NEE, HIERDIE IS NIE 'N TELKOM DIENS NIE.
BESTEL IS MAKLIK, U KREDIETREKORD WORD NIE NAGEGAAN NIE...
Om te bevestig of die diens by jou beskikbaar is of om te bestel, kontak my op Facebook Messenger of Whatsapp - 0834592155. Ons sal nagaan of diens by u beskikbaar is en ook aanskuitingsdokumente aanstuur.
Bevriend my gerus op
www.facebook.com/diehattinghs
(Moet asb nie navrae hieronder post nie, maar kontak my eerder direk.