thanks guys for making it a Lol dayi needed it my pc is broken
Printable View
thanks guys for making it a Lol dayi needed it my pc is broken
the MJ joke my boss has now told for the 7th time...
reports of michael jackson having a heart attack are incorrect. he was found in the childrens ward having a STROKE!!!
Punny
The roundest knight at King Arthur's round table was -- -- Sir Cumference. He acquired his size from too much pi.
I thought I saw an eye doctor on an Alaskan island -- -- but it turned out to be an optical Aleutian.
She was only a whisky maker -- -- but he loved her still.
A rubber band pistol was confiscated from algebra class -- -- because it was a weapon of math disruption.
The butcher backed into the meat grinder -- -- and got a little behind in his work.
No matter how much you push the envelope, -- -- it'll still be stationery.
A dog gave birth to puppies near the road -- -- and was cited for littering.
A grenade thrown into a kitchen in France -- -- would result in Linoleum Blownapart.
Two silk worms had a race -- -- they ended up in a tie.
Time flies like an arrow -- -- fruit flies like a banana.
Atheism --- is a non-prophet organisation.
Two hats were hanging on a hat rack in the hallway -- -- One hat said to the other, 'You stay here, I'll go on a head.'
I wondered why the baseball kept getting bigger -- -- then, it hit me
A sign on the lawn at a drug rehab centre said -- -- ‘Keep off the Grass.'
A small boy swallowed some coins and was taken to a hospital -- -- his grandmother telephoned to ask how he was, a nurse said, 'No change yet.'
A chicken crossing the road -- -- is poultry in motion.
The short fortune-teller who escaped from prison -- -- was a small medium at large.
The man who survived mustard gas and pepper spray -- -- is now a seasoned veteran.
In democracy, it's your vote that counts. -- -- in feudalism, it's your count that votes.
When cannibals ate a missionary -- -- they got a taste of religion.
Vanaf: http://blogs.beeld.com/ViewComments....=383&blogid=11
Quote:
Bel net 08600-ZUMA!
28 Mei 2009 2:28nm
Verby is die dae dat Suid-Afrikaners een keer per jaar die Financial Times uit Londen moes bestel het om uit te vind wat in die president se kop aangaan!
Aikôna wena, dinge werk nou anders. Onder die Jacobiete kan ons almal sommer die tolvrye hotline in die president se kantoor bel as daar ietsie is wat pla.
Dis ’n uitstekende idee, maar Lood voorsien ’n paar probleme.
Eerstens, soos die president self duidelik gemaak het, bestaan die nommer nog nie. Dit beteken Telkom, daardie reus van dienslewering, moet betrokke raak.
En selfs al ken die president genoeg mense op hoë plekke om Telkom so ver te kry om sy nuwe lyn binne ses maande te installeer, kan Cosatu nog tot die aand voor die tyd probeer om die hele poging met ’n dringende hofaansoek te kelder.
Maar goed, as die president by Telkom en Cosatu kan verbykom en sy telefoon aan die werk kan kry, sou hy homself reeds bewys het as iemand wat kán.
) Met dié heuglike moontlikheid in gedagte voorsien Lood dat van die gesprekke soos volg kan verloop:
(Telefoon lui, ’n opgeneemde stem antwoord:)
“In alfabetiese volgorde, druk asseblief een vir Afrikaans, twee vir Engels . . . (ensovoorts).”
(Inbeller kies Afrikaans.)
“U het die kantoor van pres. Jacob Zuma bereik. U oproep is vir hom belangrik, maar hy is nie tans beskikbaar nie. Laat asseblief ’n boodskap. Steve, as dit jy is: Ons is aan vir die braai Vrydagaand. Bring girls as jy kan.
“Pieter, as dit jy is: Hoor by Steve hoe om by my plek uit te kom, en bring jou eie drank.”
) Of dalk so iets:
(Telefoon lui.)
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?”
“Hallo . . . Niekie, is dit jy?”
“Nee, mevrou, dis Jacob Zuma, hoe kan ek . . .” (word in die rede geval:)
“Nee, ek soek na Niekie, dis Anoniem hier. Waar is Niekie?”
“Ek dink hy’s in die parlement, mevrou, hy’s mos nou in die DA. Hy’t ook ’n inbellyn nes ek, soek u sy nommer?”
“Sal gaaf wees ja. Jy’t nie dalk ook Fonnie du Plooy se nommer nie? Ek het hierdie pragtige ou yskas en ek het gewonder . . .”
) Of:
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?”
“Hallo, is dit Idols? Ek probeer vir Jason stem, maar ek kom nie deur nie. Dis nou al ses maande se ding; probeer julle my vir die gek hou? Niemand gee ook om vir die man op straat nie, dis net die rykes en die belangrikes wat . . .”
“Nee, dis Jacob hier, en ek . . .”
“Nie JACOB nie, man, ek wil vir JASON stem! Daai Jacob kan nie sing om sy lewe te red nie, en . . .”
) Of dalk:
“Pappie, Dudu hier. Jammer ek bel op dié nommer, maar daai vrou soek nog steeds haar tjek vir my verjaardagpartytjie, en as sy dit nie vandag kry nie sal ons vir my 28ste moet settle vir Suid-Afrikaanse vonkelwyn, en jy weet Julius sit nie sy mond aan dáái goed nie.”
“Ag my kind, praat sommer self met Schabir, jy het mos die nommer. Hoor net eers of hy nog leef.”
) Of selfs:
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?”
“Good day sir, and how are
youuuu? I’m well thanks, and thank you for asking. It is my pleasure to tell you that you have won a brand new Mercedes-Benz. All you have to do, is attend one of our presenta tions at the fabulous Runderpest Lodge, with compliments from Cell Indiscreet.”
“S’bu, ek val nie weer vir daai een nie!”
) Laastens:
“Goeiedag, dis pres. Jacob Zuma, hoe kan ek help?”
(Opname van ’n stotterende rekenaarstem begin speel.)
“Good day, this is a friendly reminder from Telkom that your account is overdue by R1 928 021,99. To avoid interruption of your service, please pay the outstanding amount by five o’clock. Goodbye.”
(Zuma sit die telefoon neer en roep sy persoonlike assistent:)
“Bel dadelik vir Pravin en sê vir hom Thabo gebruik al weer hierdie lyn om gratis op die internet rond te surf!”
’n Grootse plan
Ten slotte: ’n Buitengewoon swak geplaaste bron beweer hy het die oggend voordat die kabinet aangekondig is ’n lys van ministers gesien – sonder voorsiening vir ’n groter kabinet.
) Kan dit wees dat alles nié vooraf behoorlik deurdink is nie? Kan dit?
PS: 08600-ZUMA is 'n fiktiewe nommer!
PPS: Plaas gerus jou eie fiktiewe Zuma-gesprek ook hierby deur op Kommentaar te klik -- nie meer as 4 skermreëls nie, en hou dit beskaafd asseblief!
lol...
A married man was having an affair with his secretary.
One day they went to her place and made love all afternoon.
Exhausted, they fell asleep and woke up at 8 PM .
The man hurriedly dressed and told his lover to take his shoes outside and rub them in the grass and dirt.
He put on his shoes and drove home.
'Where have you been?' his wife demanded.
'I can't lie to you,' he replied,
'I'm having an affair with my secretary.
We had sex all afternoon.'
She looked down at his shoes and said:
'You lying bastard! You've been playing golf!'
hahaha...the other version i know was the baby talcum powder and bowling
***********************************
Op ‘n dag loop Jannie in die straat af en sien hy sy vriend, Piet, ry ‘n nuwe bakkie. Piet hou met ‘n groot glimlag langs hom stil.
“Waar kry jy die bakkie..?” vra Jannie,
“Marietjie het dit vir my gegee” sê Piet,
“Vir jou gegee? Ek het geweet sy hou van jou maar ‘n splinter nuwe bakkie?”
“Wel, Jannie laat ek jou vertel wat gebeur het. Ons het op die plaaspad uitgery tot in die middel van nêrens. Toe trek Marietjie van die pad af, ry met die 4×4 tussen die bome in, hou stil, trek al haar klere uit en sê:
“Piet, vat vir jou wat jy wil hê!”
“Toe vat ek die bakkie.”
“Piet, donner, jy’s ‘n slim ou. Marietjie se klere sou nooit vir jou gepas het nie.”
Bwahahahahahahahahahahahah