bwahahahahahahahahahahahahahahahahahahahaahahaha.. ... nice one Wenz had me in stitches :D:D:D:D
Printable View
bwahahahahahahahahahahahahahahahahahahahaahahaha.. ... nice one Wenz had me in stitches :D:D:D:D
lol it is hey, i have another similar to this one but its more for girls and its in afrikaans, i doubt whether it would be funny for the non-afrikaans speaking ppl..... Jy moet die TAAL goed ken om als te verstaan :D
I can read that one over and over and can myself every time :D
ok here's the afrikaans one i was talking about:
Doen-dit-jouself-waks
My aand was doodgewoon. By die huis gekom, kos gemaak, kinders laat
bad en in die bed gesit en manlief voor die TV gelos om sy Discovery
in vrede te kyk. Besluit dat dit vir die volgende uur "my-tyd" is
en dat ek die oorlog teen ongewenste hare nou moet aanpak anders lyk
ek soos 'n bosbobejaan en kan ek nie die naweek swem nie.
Gryp toe die boks "koue waks" en pluk hom oop. Hoe moeilik kan dit
nou wees? Geen waks wat eers gesmelt moet word nie, dis twee strokies
met waks in die middel - amper soos 'n toebroodjie, wat jy dan warm
vryf, oop trek en teen jou liggaam plak. Daarna trek jy strokies
vinnig af (en skree natuurlik soos 'n maer vark) "no mess, no fuss".
Ek glo ek verstaan die instruksies en dit is mos darem deur 'n vrou
uitgevind en baaaiiiieee ander vrouens gebruik dit op 'n daaglikse
basis, so ek sal dit sommer tjop tjop onder die knie kry. (Yea,
raaite.)
Ek vryf die strokie tussen my hande, maar kan die ding nie warm
genoeg kry nie. Hoe nou gemaak? Kan hom nie in die toaster sit nie,
dit sal net marakkas maak en die haartang gaan nie lekker werk nie.
Natuurlik! Die haardroer! Blaas toe die waks tot ek voel hoe dit sag
en speelbaar raak. Dink toe sommer aan ander dinge wat ook sag en
speelbaar is... Raait, daar is my cold wax toe hot wax. Ek trek die
een strokie af, plak die slymerige, taaierige storie op my been,
knyp die een oog toe, byt op my tande en tjjjjj trek hom af. Kon
erger gewees het. Ek is trots op myself dat ek so oulik is en sien
sommer hoe glad my bene en die res die naweek gaan wees. Manlief is
juis so liefdevol as ek mooi glad is. Ek het die prosedure nou mooi
onder die knie en vorder fluks.
Nou kom die moeilike deel. Soos ons ouer word kry ons mos pakkasie.
Ja man, dis nou die spaarwiel om die heupe en maag, die paksak op die
boude en die res wat dril soos rofies in die army, jy verstaan?
Maak toe die spieël staan op die toilet, staan in my Eva's gewaad
voor die spieël en lig my voet teen die bad sodat ek mooi kan sien en
mooi kan bykom. Plak die strokie van Paragwaai al die pad tot by
Holland, al op die bikini lyn (nie dat ek ooit dood in 'n bikini
gesien sal word nie). Ek het besef dat hierdie deel van die operasie
seer gaan wees en het die waks nie so warm gemaak soos die ander nie.
Ek wil tog nie in die hospitaal beland met 3de graadse brandwonde aan
my kwas nie! Wat sal die mense se en hoe kyk ek die dominee daarna in
die oë. Ek staal myself, vat die strokie styf vas en ruk.
Ek sien sterretjies en wonder of ek moet lag of huil. Hel, maar dis
hond seer! Kyk af en ja, sowaar, ek het die strokie net halfpad
afgetrek. Foooooook. Daar sit die res dan nog. Hou aan die wasbak
vas en PLUK!!!! Ek doen die hoender dans, die nou dieselfde arm
geflap wat ons doen as ons onder die arms geskeer het en ons spuit
per abuis Mum 21 aan. Rooi in die gesig en met my asem wat jaag
bestudeer ek die waks strokie om te sien of ek darem al die hare
gekry het.
Groot is my skok. Die strokie is LEEG! Neeeeeee ... Geen hare, geen
waks! Nou waar de hel is die waks! Ek buig vorentoe en lyk soos 'n
volstruis wat sy kop in die sand wil steek, loer oor die spaarwiel en
wraggies, daar sit die hare steeds, dis nou die hare wat veronderstel
is om op die waks strokie te sit. Ek voel versigtig daaaaaaar onder en
sug swaar, want daar, op my mees privaatste plekkie- kie, waar ek nie
mooi kan bykom nie, daar sit die waks. Sonder om te dink haal ek my
voet van die bad se kant af en stamp hom hard op die vloer terwyl ek
vloek soos 'n matroos. Ek sluk halfpad deur my rympie amper my tong in
toe my kwas en wangetjies mekaar omhels. Jip, daar staan ek toe,
toegeplak van Paragwaai al die pad tot in Holland en my hart klop in
my groottone. Hoe nou gemaak? Ek loop soos 'n Pikkewyn op en af voor
die wasbak terwyl my maag draai en ek hard bid dat my maag nie nou 'n
illegal occupant moet evict nie, want anders sal die kompressie
waarlik my kop laat bars. Dink Lolla, dink! Ek kry 'n blink plan, gryp
die haardroër en begin blaas. My oë traan van die blow wave, maar
heel laas, die waks wil niks weet van smelt nie. Miskien moes ek
langer uitgehou het, maar 'n mens kan ook net soveel warm wind DAAR
hanteer. Ok, wat volgende? Miskien warm water?
Ek probeer eers warm water met die stort kop (waarmee jy jou hare in
die bad was) op die waks spuit, maar dit werk nie lekker nie. Tap toe
maar die bad vol warm water en kry myself baie jammer omdat nie eers
die gevangenis op Robin Eiland so gemartel is nie. Wel, die enigste
ding erger as jou privates wat mekaar omhels, is jou privates wat vas
aan mekaar geplak is en dan nog aan die bodem van die bad vassit
terwyl jy so rooi soos 'n kreef verkleur en jou brein vir jou bly
skree "STAAN OP, IDIOOT, STAAN OP, EK IS BESIG OM TE KOOK". Ek leer
toe op die harde manier dat warm water nie "koue waks" smelt nie.
Back to square 1.
Ek loer om die badkamer deur (wil nie he manlief moet my so sien nie)
en waggel dan kamer toe waar ek my selfoon gryp en terug badkamer
toe waggel. Raait, wie bel ek nou? My ma stoot wolke rond, my tante
het in haar lewe nog nooit eers van waks gehoor nie. Die dra dan
steeds doekies, al is tampons al jare op die mark. Anyway, wie? My
skoonma! Natuurlik! Sy doen mos altyd hierdie weird en wonderful goed
en ken al die boererate onder die son. Skoonpa antwoord en ek praat
hom sommer dood. Ja, skoonma is daar en dan hoor ek haar stem. Ek wil
sommer huil van blydskap. Sy sal kan help. Ek hakkel so effe, maar
vertel haar van my dilema. Stilte..... steeds stilte. Ek begin net
wonder of my foon sein verloor het toe ek haar hoor lag. Sy lag so
dat sy nie met my kan praat nie. Eers lag ek saam, dan raak ek vies.
Sy hou op lag, maar ek kan aan haar stem hoor dat sy nog nie klaar is
nie. Wat se die boks? wil sy weet. Wat se die boks? Seker nie dat
jy dom genoeg moet wees om jouself weer in 'n virgin te verander nie.
Skoon ontstoke gryp ek die boks terwyl skoonma weer aan die ander kant
proes. Skoonma ek soen jou sommer. Daar, binne die boks is 'n
botteltjie olietjies om die "ekstra waks" mee te verwyder. Ek wil
sommer my eie gaai skop dat ek nie eerste in die boks gekyk het
voordat ek skoonma gebel het nie,want nou gaan die hele familie weer
die storie van Lolla se toegeplakte kwas hoor en sal ek seker nooit
die einde daarvan hoor nie .
Ek druk die foon dood met haar gelag in my ore, gryp die bottel en
smeer liberaal van die "olie" aan. My oë traan, my neus loop, my ore
is toegeslaan en my kwas is dood, letterlik, geen gevoel nie, maar
DIT WERK!!!
Ek laat nie op my wag nie en skrop asof my lewe daarvan afhang. Mind
you, my lewe hang daarvan af. My bene voel soos jellie, my hart klop
asof ek sopas 'n maraton gehardloop het. Klaar, maar agge nee, die
hare is steeds daar..... Flippen hel!!! Dis nou genoeg. Bogger
dit. Ek gryp die skeermes en skeer dat jy net hare sien waai. Hoop
nie ek skeer myself raak nie, want op hierdie stadium is my kwas en
omliggende dele so dood dat ek my eie been sal afsny sonder om dit
te voel.
Wel, mense, nooit weer probeer ek waks nie en ek beveel julle sterk
aan om behoorlik daaroor te besin voor julle begin.
Nou wonder ek, sal ek volgende week probeer om sonstrepies in my hare te sit?
I THINK NOT!
Hahahahahahahaha :D
When Jane initially met Tarzan in the jungle, she was attracted to him. During her questions about his life,
She asked him how he had sex?
'Tarzan not know sex' he replied.
Jane explained to him what sex was.
Tarzan said 'Oh, Tarzan use knot hole in trunk of tree.'
Horrified Jane said, 'Tarzan you have it all wrong, but I will show you how to do it properly.'
She took off her clothing and laid down on the ground.
'Here' she said, pointing to her privates, 'you must put it in here.'
Tarzan removed his loin cloth, showing Jane his considerable manhood, stepped closer to her and kicked her in the crotch!
Jane rolled around in agony for what seemed like an eternity
Eventually she managed to grasp for air and screamed 'What did you do that for?'
Tarzan replied, 'Check for squirrel.
Jack and Ben the two best friends there is.they go hiking one day,while they'r on a rest break ben takes an pizz and talk to Jack
A snake bites Ben on his........(wel u know)
Jack grabs the snake and yells:I am going to the medics for help u stay here!!!
Jack comes to the medics and ask:my friend was biten by this snake
Medic laughs at Jack and says:no worry u just have to suck the venom out no big deal hahahaha
As Jack comes closer to Ben from the medic Ben asks:What did they say???
Jack looks down and say:wel it looks like you are going to die my friend!!!
Sherlock Holmes, "It appears someone has flushed the toilet."
Dr. Watson, "No sh!t, Sherlock."
haha hilarious, thumbs up:D
Two old bats hang upside down in a cave.
The one bat asks his buddy , do you know what I hate most about old age ?
Bladder control !