Die ontvanger besluit om ‘n oudit op Oupa te doen en dagvaar hom om
die belastingkantoor te besoek. Die ouditeur was glad nie verras toe Oupa
se prokureur hom vergesel nie.
Die ouditeur sê, “Wel meneer, u het ‘n uitspattige lewenstyl en
geen voltydse betrekking nie, wat u verklaar deur...