Quote Originally Posted by Wyvern View Post
Eina donner, wil jy he ek moet hulle bel? Ek sweer as hulle my nommer sien kruip hulle al weg!

Btw het Frank jou gese van die braai die 2de?
Yes ja hy het ek kyk nog hoe loop my dinge vir die braai so ek sal try maak.

Haha ek het nou vir Pinky hul CEO gemail. Kom ons kyk wat gebeur.....