Solank mense nie hul dinge skud nie lyk alles goed.
Hahaha, maar jy is lekker skerp vandag!
Het julle mense gesien hoe duur raak die blerrie speletjies? Kry so rukkie terug 'n e-pos oor Dark Souls III, fokken R980 op PS4 en R899 vir die rekenaar. Hulle is van hulle sinne beroof!