Quote Originally Posted by MalicE View Post
Hahaha, so 'n bek kort "jam".

Daar is genoeg draade hier op die forum waar die souties hulself kan besig hou, hulle het nou nie nodig om ons kletsdraad te kom besoedel nie.