Tyd vir 'n draadopwekking!!!
Wat skud mense? Hoe lyk dinge?
Dis lekker laf ja, maar solank as wat daar mense is wat bereid is om dit te betaal gaan niks hulle stop nie.![]()
lmga vir die bogenoemde komentaar.
Ekt nooit geweet daar was 'n afrikaanse toegewyde draad hier op die Vorum nie..!
4690k @4.5ghz |CM SEIDON 120V PLUS |CM HAF 932 |ASRock Fatal1ty Z97 Killer | 16GB DDR3 | 2x Saphire RX480 Nitro+ OC| 2x256GB SSD RAID0 | 850w Corsair PSU