Page 49 of 51 FirstFirst ... 39 47 48 49 50 51 LastLast
Results 481 to 490 of 510

Thread: Afrikaanse Mense, hierso...

  1. #481
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by MetalSoup View Post
    Dis lekker laf ja, maar solank as wat daar mense is wat bereid is om dit te betaal gaan niks hulle stop nie.
    Sê eerder dankie vir die swak wisselkoers. 600 bokke is nie te onaangenaam om te betaal vir 'n AAA titel nie, veral onmiddelik nadat dit bekendgestel is.
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  2. #482
    Wlad's Avatar
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Yahar'gul
    Posts
    5,264

    Default

    Ja nee kyk, ek sal bereid wees om 600 van my hardverdiende geldrande op 'n speletjie te spandeer maar beslis nie 'n duisend nie! Hulle kan dan maar daai speletjie druk waar die son nie skyn nie. Lyk my dié jaar is die jaar wat ek finaal besluit om nie meer AAA speletjies te koop sodra hulle vrygestel word nie, ek sal maar met die "FOMO" moet veg en dit koop wanneer dit tweedehands beskikbaar is.
    Last edited by Wlad; 19-01-2016 at 07:27 PM.

  3. #483
    Daddy TK DieGrootHammer's Avatar
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    In The Bar
    Posts
    7,799

    Default

    Ag maar my hartjie is so bly om hierdie draad te sien. Dis nogals 'n skok vir die gestel om ewe skielik in Afrikaans te moet praat oor video speletjies.

  4. #484
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Ag maar my hartjie is so bly om hierdie draad te sien. Dis nogals 'n skok vir die gestel om ewe skielik in Afrikaans te moet praat oor video speletjies.
    Ja, veral as jy al die genres moet begin vertaal:
    EPS: Eestepersoonse Skieter
    DPS: Derdepersoonse Skieter
    RSS: Rolspelspeletjie
    GVARSS: Grootskaalse Veelspeler Aanlyn Rolspelspeletjie

    ...laat jou kop nogals draai!
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  5. #485
    Daddy TK DieGrootHammer's Avatar
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    In The Bar
    Posts
    7,799

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    Ja, veral as jy al die genres moet begin vertaal:
    EPS: Eestepersoonse Skieter
    DPS: Derdepersoonse Skieter
    RSS: Rolspelspeletjie
    GVARSS: Grootskaalse Veelspeler Aanlyn Rolspelspeletjie

    ...laat jou kop nogals draai!
    Liewe ouers, dis moerse snaaks. Ja sal maar die genres jou in engels, ander gaan mens heeltyd na hierdie lys moet terugkeer om te kyk waarvan mense praat.

    So,wat is die snaakste speletjie naam in Afrikaans as hy direk vertaal word?

    Halwe Lewe? Onwerklike Kompetisie? Graf Rower? Die Hinkering Na Spoed?

  6. #486
    Mr. Nice Guy Solitude's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Silent Hill
    Posts
    16,144

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    I saw, but I'd prefer a single TK. That way you can easily keep track of everyone's lives. Now I have to do it in 2 separate threads.
    You have no idea.

  7. #487

    Default

    Quote Originally Posted by Wlad View Post
    ek sal maar met die "FOMO" moet veg en dit koop wanneer dit tweedehands beskikbaar is.
    Ek moes FOMO nou eers google, dit hier en daar gesien...Fear Of Missing Out?

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Ag maar my hartjie is so bly om hierdie draad te sien. Dis nogals 'n skok vir die gestel om ewe skielik in Afrikaans te moet praat oor video speletjies.
    Quote Originally Posted by Dohc-WP View Post
    Was waiting for that.

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    Ja, veral as jy al die genres moet begin vertaal:
    EPS: Eestepersoonse Skieter
    DPS: Derdepersoonse Skieter
    RSS: Rolspelspeletjie
    GVARSS: Grootskaalse Veelspeler Aanlyn Rolspelspeletjie

    ...laat jou kop nogals draai!
    Afrikaanse rekenaar afkortings....dit klink vir my altyd na verskriklike na hoë Afrikaans.

  8. #488
    Wlad's Avatar
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Yahar'gul
    Posts
    5,264

    Default

    Quote Originally Posted by VirtualForce View Post
    Ek moes FOMO nou eers google, dit hier en daar gesien...Fear Of Missing Out?

    Was waiting for that.

    Afrikaanse rekenaar afkortings....dit klink vir my altyd na verskriklike na hoë Afrikaans.
    Dit is inderdaad waarvoor FOMO staan. Dis is n kroniese siekte waaraan ek lui.

  9. #489
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Liewe ouers, dis moerse snaaks. Ja sal maar die genres jou in engels, ander gaan mens heeltyd na hierdie lys moet terugkeer om te kyk waarvan mense praat.

    So,wat is die snaakste speletjie naam in Afrikaans as hy direk vertaal word?

    Halwe Lewe? Onwerklike Kompetisie? Graf Rower? Die Hinkering Na Spoed?
    Bewing
    Wêreld van Oorlogery
    Roeping van Plig
    Beveel en Verslaan
    Strydveld
    Ver Huil
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  10. #490
    Wlad's Avatar
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Yahar'gul
    Posts
    5,264

    Default

    Haha, dis kak snaaks. Nog 'n paar:

    Bloedgebore
    Demone se Siele
    Donker Siele
    Sommer Net 3

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •