Page 51 of 51 FirstFirst ... 41 49 50 51
Results 501 to 510 of 510

Thread: Afrikaanse Mense, hierso...

  1. #501
    Will lift for boobs! Flex's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Wouldn't you like to know?
    Posts
    3,409

    Default

    Quote Originally Posted by Wlad View Post
    Nog so een of twee:

    Kykhonde
    Sluipmoordenaar se Geloof
    Oorlogsveld Harde Lyn
    Dief
    Donkersyers
    Valuit 4
    Skeurweg Ongevou
    Pynstiller
    Aap Eiland
    Lewe is Vreemd

    WYSIGING: Ek dink dit klink soos 'n knap plan om 'n omvattende lys saam te stel en fan die souties te laat raai watter speletjies se name dit is.
    Behoefte vir spoed

  2. #502
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Net 'n wysiging rondom "oorlogsveld": Mens verloor die stryd ( "battle" ), maar wen die oorlog ( "war" ). Dis hoekom ek in 'n vroeër pos dit vertaal het as "Strydveld".

    Ek wonder of mens vir die vertalingspel (waar die souties moet raai) nie woord-vir-woord moet vertaal nie en eerder met idees soos jou "Net Sommer" moet gaan? Dit was skerp gewees.
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  3. #503
    Wlad's Avatar
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Yahar'gul
    Posts
    5,264

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    Net 'n wysiging rondom "oorlogsveld": Mens verloor die stryd ( "battle" ), maar wen die oorlog ( "war" ). Dis hoekom ek in 'n vroeër pos dit vertaal het as "Strydveld".

    Ek wonder of mens vir die vertalingspel (waar die souties moet raai) nie woord-vir-woord moet vertaal nie en eerder met idees soos jou "Net Sommer" moet gaan? Dit was skerp gewees.
    Jong, jy maak 'n goeie punt met die "stryd" en "oorlog" redenasie. Dit wil vir my voorkom my vertaalkunde is so bietjie uit oefening uit (ek is eintlik 'n Taalpraktisyn maar het jare laas in dié veld gewerk).

    As ons idees van die titels vertaal gaan dit ook die souties verhoed om te verneuk deur "google translate" te gebruik.

  4. #504
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by Wlad View Post
    Jong, jy maak 'n goeie punt met die "stryd" en "oorlog" redenasie. Dit wil vir my voorkom my vertaalkunde is so bietjie uit oefening uit (ek is eintlik 'n Taalpraktisyn maar het jare laas in dié veld gewerk).

    As ons idees van die titels vertaal gaan dit ook die souties verhoed om te verneuk deur "google translate" te gebruik.
    Einste!
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  5. #505
    Avatar's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Witbank, land of the mullet.
    Posts
    3,401

    Default

    Ek hou nogals van die feit dat daar 'n paar verskillende vertaling vir van die speletjies is. Soos Dief; dit kan ook Skelm wees. Of Skurk. Of Boef.

  6. #506
    Party time! Excellent! MalicE's Avatar
    Join Date
    May 2011
    Location
    The mother city
    Posts
    16,745

    Default

    Quote Originally Posted by Avatar View Post
    Ek hou nogals van die feit dat daar 'n paar verskillende vertaling vir van die speletjies is. Soos Dief; dit kan ook Skelm wees. Of Skurk. Of Boef.
    of Zuma

  7. #507
    TechThief's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Kimberley
    Posts
    1,431

    Default

    Donker Sielle
    Donkerkante
    Donkerte
    Last edited by TechThief; 20-01-2016 at 10:58 PM.
    Almighty legit one.

    Steam: TechThief Battle.net: TechThief#2664 Uplay: CrzCop Origin: TechThief

  8. #508
    Cronus086's Avatar
    Join Date
    May 2012
    Location
    Cape Town
    Posts
    1,070

    Default

    Gildeoorloë 2
    Lem en Siel

  9. #509

    Default

    Dog ek sal die hier sit, ek soek boeke in afrikaans vir my seuntjie, gekyk op LAPA Uitgewers se webwerf en toe so paar boeke gesien. Bietjie verder gesoek en dit goedkoper gekry op Raru.

    Sterre en Planete (R98)
    Name:  Sterre.jpg
Views: 116
Size:  47.4 KB

    Oseaan (R98)
    Name:  oseaan.jpg
Views: 117
Size:  39.5 KB

    Daar is `n hele reeks oor Ek Lees Self (R41)
    Name:  jakkels.jpg
Views: 108
Size:  90.3 KB

  10. #510
    Whale Masseur AlienTaker's Avatar
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Pretoria
    Posts
    5,030

    Default

    Laat ek ook maar hier inval netnou begin mense dink eks n engelsman onder afrikaanse skeiling.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •