dit gaan blerrie goed vanoggend! my sel foon is uit eindelik terug van mtn af vir lcd herstel werk!

nou nog net vir die kruis doos dan is alles fine