Originally Posted by AviD Ten minste gaan dit heelwat warmer daar wees. Dit was toe! Die SAPD is aangewys as een van die effektiefste, indien nie die effektiefste, polisiemag te Wêreld. In meer as 80% van alle misdaad gevalle is hulle reeds op die toneel wanneer die misdaad gepleeg word.
www.networkstatus.co.za - FREE - Moon Bitcoin Faucet - FREE -
Forum Rules