Oom Kallie en Tant Anna, wat hulle hele lewe lank geboer het,
trek na 'n meenthuisie in die stad. Dis nou, nadat hulle alles verkoop
het: plaas, trekkers, bakkies, vee, sommer die hele spul, lock, stock &
barrel.
Na 'n maand in die stad, se Tant Anna vir Oom Kallie: Ag nee
wat, ou Kallie.. Ek dink ons moet vir ons 'n klein motortjie koop. Ons
kan nie net hier sit nie!
Ons moet darem kan rond ry en plekke sien!" Oom Kallie was 'n
groot Ford fan, en hy maak toe die koerant oop by die motor classifieds.
Hy lees "Escort Agency" en skakel sommer dadelik die nommer...
Oom Kallie: "Dagse dame. Het julle enige Escorts en hoeveel kos
hulle..?"
Dame: "Ja Meneer, ons het. Hulle wissel tussen so R 200 en R
250."
Oom Kallie: "Genade, my meisietjie! Wie het hulle so in
hulle MOER in gery!?"Is daar nog van hulle wat kan loop?!