Quote Originally Posted by Maplassie View Post
wel ek het n klient gekry noudie dag.

ek wil my persoonlike skootrekenaar inbring, sodat julle vir my rugsteune kan maak en hom herlaai met sy gegewe sagteware, en dan daarna net die rugsteune herwin.

rugsteun=Backup
herwin=Restore
As hy dit vir my gese het, het ek die ding gaan staan en recycle.