Ek kan dink....
Maar hoe help botter as jy `n toaster het wat dink hy is John Trovolta?
Ek kan dink....
Maar hoe help botter as jy `n toaster het wat dink hy is John Trovolta?
Smeer n broodtjie met lekker baie botter en sit dit in jou toaster en kyk wat gebeur.
Van onder tot in die boonste gestoltes...
Hey none of that crap! This thread doesn't have subtitles. Its racist!
Haha
Ja maar enige Afrikaanse ding is deesdae racist en rasisties en onwetting en politiek en en en
hehe. Dit is waar ne.
Ek het hom in lewende lywe gesien,
met 'n das en diary en als.
Heel geonganiseerd gelyk...
Was nogal weird.
wat vir ou pierre van pletzen?